Friday Jul 07, 2023

Episode 3: Verskillende Maniere Hoe Kinders Leer

Leonie Marques en Wikus Breetzke deel waardevolle inligting oor die maniere waarop kinders kan leer. Die leerproses behels die vorming van neurale banke, en as jy leer, is dit belangrik om hierdie neurale banke te versterk.

'n Manier om dit te doen, is deur die inligting te herhaal. Dit kan gebeur wanneer jy met jou kind in die motor gesels oor die skooldag. Dit is ook belangrik om kinders aktief te betrek by die leerproses, en genoeg slaap te verseker sodat die leerproses stressvry kan plaasvind.

Besoek MOS se webwerf: https://www.moswereldwyd.co.za/

Jacques Basson

Version: 20240320